Blog Archives

Die Nes – Eleanor Baker

‘n Lekker soppy, soetsappige love story.

die nes

Boekomslag: In Die Nes kruip Karoline diep in haar gedagtewêreld vir die werklikheid weg na ‘n traumatiese ervaring. Dokter Duson moet ‘n manier vind om haar uit haar veilige nes te lok, sodat sy weer kan leer om te lewe, om lief te hê.

Gepubliseer in: 1993

Sterre: 5/5

Advertisements