Nonsies

Ek is ‘n nonsens versamelaar. Ek versamel graag nonsens woorde.

Dit hoef nie noodwendig nonsens te wees nie, party woorde klink en lyk so snaaks dat ek nie anders kan om dit as nonsens te beskou nie.

Hier is ‘n paar Afrikaanse “nonsens” woorde:

a = aanstons, almiskie, altoos, atiesjoe
b = befomfaai/befonkfaai, bokkapater, boksemdais, bogsnuiter
c =
d = druipstert
e = élan
f = fantasmagories, fielafooi, flonker
g = gatkruiper, gedoriewaar, geradbraak, ginnegaap
h = heet, hensop, hinkepink, hittete, hoeka, holderstebolder, husse
i = indompel
j = jakopeweroë
k = kwaksalwer, kasarm, katswink, kerjakker, kiertsregop,
l = lae lak, lieplapper, lilliputter
m = mandjiedans, maaifoedie
n = neffens, nonsies, noppies
o = oksel, olé, omgeëllie, ondeund, oppiep
p = petalje, paloeka, pardoems, pê, piets, piepie
q =
r = rabbedoe, radbraak
s = skoor (skoor soek, skoorvoetend, skoorsteen), siebie
t = trekpleister, traktaaitjie
u =
v =
w = wêla kapêla
x =
y =
z =

About dada4nonsense

I am a 30-year-old (23 at heart) who loves anything nonsensical

Posted on November 9, 2019, in Notes. Bookmark the permalink. Comments Off on Nonsies.

Comments are closed.

%d bloggers like this: