A Very Tall Order, if you please

Ek is vir eers sat gelees aan Engelse boeke en smag vir ‘n boek in my moedertaal. Maar…

Dit moet nie ‘n hartseer storie wees nie en dit moet ook nie my laat voel asof ek my polse wil afkou nie.

Dit moet ‘n lekkerleesboek wees, ‘n storie wat mens in een go verslind en sommer weer wil lees.

Ek weet dis ‘n baie groot ASK, want om een of ander rede is sulke boeke skaars in Afrikaans. Die enigste ander boeke wat ek al gelees het wat in hierdie kategorie val, is Verna Vels se “Liewe Heksie” reeks en die “Maasdorp”-reeks – boeke wat ek laas op skool gelees het.

Die enigste ander boeke wat naby dit gekom het was Riana Scheepers se “Katriena”- reeks.

Wat sou jy voorstel?

tall order

Advertisements

About dada4nonsense

I am a 23 year old (at heart) who loves anything nonsensical

Posted on August 18, 2018, in Notes and tagged , , , , , . Bookmark the permalink. 2 Comments.

  1. Lees Dan Sleigh se Vryburger Tas en 1795. Goed nagevors, neem mens na ‘n ander wêreld reg by jou voordeur.

%d bloggers like this: