Napowrimo – Day 13

Words: kokkedoor, moeilik, palace, on, the, great, throne, with, nerves, theatre, two

die kokkedoor sê
dit was moeilik om
by die palace in te kom

binne sit die queen
on the great throne

with nerves of steel
het hy ingeloop

sy beveel hom toe
om bietjie theatre te doen

hy sê vir haar straight
hy ken net
“twee vir die prys van een”

*******

sy sê dis reg
hy skrik toe
en probeer vinnig dink
en duik by die naaste
venster uit.

sy’t glo geskree:
“Off with his head!”
maar daar was nie
meer ‘n kop om af te kap nie

About dada4nonsense

I am a 23 year old (at heart) who loves anything nonsensical

Posted on April 13, 2016, in Napowrimo, Poems and tagged . Bookmark the permalink. Comments Off on Napowrimo – Day 13.

Comments are closed.

%d bloggers like this: