Napowrimo Day 15

Die winter is aan’t kom

Die lug is varser
die dae is kouer
die nagte langer
die hemel blouer.

Die son helderder
die bome pienker*
die blare rooier.

Ek is honger.

*Ek verwys natuurlik na die Kapokboom in die ooste van Pretoria. Daar staan nou oralster van hierdie bome met hul pienk blomme uit.

About dada4nonsense

I am a 23 year old (at heart) who loves anything nonsensical

Posted on April 15, 2015, in Napowrimo and tagged . Bookmark the permalink. Comments Off on Napowrimo Day 15.

Comments are closed.

%d bloggers like this: