Napowrimo Day 13

Ek wil ‘n gedig skryf oor die teater – veral die een waar ek werk. Daar is sulke woorde teen ‘n glasvenster geverf en ek het gedink om van dit te gebruik in my gedig.

Die Teater

Stap deur die deure en kom ervaar
kunstenaars wat op die verhoog rond baljaar

kyk iets wat jy sal geniet
komedie, musiek en drama is wat ek bied

as jy klaar is, kom sommer weer en weer
kan nie genoeg kry nie, soek meer en meer

Hoe meer teater ons kyk,
hoe meer word ons lewens verryk.

About dada4nonsense

I am a 23 year old (at heart) who loves anything nonsensical

Posted on April 13, 2015, in Napowrimo and tagged . Bookmark the permalink. Comments Off on Napowrimo Day 13.

Comments are closed.

%d bloggers like this: