Napowrimo Day 11 (2)

Ek het ‘n gedig probeer skryf met die fokus op afkortings. NEEM ASB KENNIS: HIERDIE IS PURE NONSENS GEDIGTE

Met afkortings wat lees soos woorde (11 April)

Die Rus. dra ‘n mus.
Hy drink Port. en luister metal.
Sy vrou is bot. en het maar min.
Hulle kan Mal. gaan maar dis eintlik teen die wet.


Sonder afkortings:

Die Russies dra ‘n musiek
Hy drink Portugees en luister metalurgie
Sy vrou is botanies en het maar mineralogie
Hulle kan Maleis gaan maar dis eintlik teen die wetenskap.

Dis weird maar die tweede een maak ook sin

About dada4nonsense

I am a 23 year old (at heart) who loves anything nonsensical

Posted on April 11, 2015, in Napowrimo and tagged , . Bookmark the permalink. Comments Off on Napowrimo Day 11 (2).

Comments are closed.

%d bloggers like this: