My favourite childhood book – day 24 blog challenge

If I really, really, REALLY can only pick one book, I’d have to go for the “Liewe Heksie” series books. It’s an Afrikaans book about a daft witch that can’t ever remember any spells and doesn’t understood big words.

Sy bly in Blommeland en sê heeltyd vir Koning Rosekrans Koning Roseboom en sy sê heeltyd vir Blommie, haar kaboutermaatjie, “Haai oe, Blommie!” Sy’t ’n kat genaamd Matewis en Karelkat is haar sjarmante en slim maat.
Sy sê vir die gifappeltjies, Gerrie en Borrie, wat altyd die silwerroos wil kom steel, Berrie en Gorrie. En toor haar perd, Griet, altyd per ongeluk. Sy sê vir die Geelheks, “die ou Perse”. As die ander vir haar lag, dan trek sy haar hoed oor haar oë en begin huil. En as sy skaam kry dan boor sy met haar toon in die sand.

Verna Vels was ’n genius. Dis glad nie maklik om ’n kinderboek te skryf nie.

About dada4nonsense

I am a 23 year old (at heart) who loves anything nonsensical

Posted on June 22, 2013, in 31 Day Blog Challenge and tagged , , , , , . Bookmark the permalink. Comments Off on My favourite childhood book – day 24 blog challenge.

Comments are closed.

%d bloggers like this: