Die begin van n moontlike gedig

Ek lê op my ouers se skouers

Sal u my nie tog ’n werk gee nie, asb?

My ma sit met twee werklose kinders.

 

Ek weet. Dit lyk nog glad nie soos n gedig nie. Maar kan dalk die begin van iets wees.

About dada4nonsense

I am a 23 year old (at heart) who loves anything nonsensical

Posted on May 29, 2013, in Poems and tagged . Bookmark the permalink. Comments Off on Die begin van n moontlike gedig.

Comments are closed.

%d bloggers like this: